My Wonderlikste Groenoog Vrou
Die Mooiste Roos is jy
Jy is...
my alles,
my hele lewe,
my beste helfte,
my begin en einde,
my vertroueling,
my sielsgenoot,
my beste pel,
my vrou!
God et jou vir my gegee,
om my lewe te deel,
Dankie vir wie jy is
en vir wie ek kan wees!
Ek is baie lief vir jou!
Geniet Wellington'sday!